Date | 2006-08-29 |
Location | |
Stad/Dorp | Johannesburg |
Message | Hi Wouter Gister heeldag aan jou en gesin gedink. Ons bly bid vir julle as gesin. Sy liefde sal julle dra. groete andre |
Date | 2006-08-29 |
Stad/Dorp | Darrenwood |
Message | Liewe Wouter, Susan, boeties en sussie Ons is saam met julle deur hierdie tyd van hartseer. Weet net die Here is saam met julle en dat al ons gebede jule sal dra. Liefde Shirley, Francois endie Kinders |
Date | 2006-08-29 |
Location | |
Stad/Dorp | Weltevredenpark |
Message | Ons dink aan julle. Groete, Fienie, Riaan en Dewan Grobler |
Date | 2006-08-29 |
Location | |
Stad/Dorp | Strubensvallei |
Message | Liewe van Wyk's, My hart is stukkend vir julle. Ek sal nie ophou bid nie. Al my liefde Liana (Marcus se sussie) |