Date | 2006-08-29 |
Location | |
Stad/Dorp | Johannesburg |
Message | To the van Wyk family My thoughts and prayers are with you during this time. Love Marilyn |
Date | 2006-08-29 |
Stad/Dorp | Fairland |
Message | Liewe Wouter, Susan en familie, Ons innige meegevoel met julle onbeskryflike groot verlies. Na Simon se dapper stryd oor 'n lang tyd, is hy nou van alle aardse laste bevry en is hy veilig by sy Hemelse Vader. Maar vir julle lê daar 'n moeilike pad van aanpassing en aanvaarding voor. Wees verseker van ons volgehoue gebedsondersteuning gedurende die moeilike dae wat vir julle voorlê. Dit troos ons om te weet dat julle elke oomblik julle krag kry van die die enigste ware bron van krag, ons Hemelse Vader. Hy sal julle trane afdroog en julle dra op die pad vorentoe. Met baie liefde. Hoffie en Annette. |