Message | Liewe Kaylin, Ek het nou laaaaank gevat om vir jou 'n briefie te tik, maar hier is ek! Jy is die oulikste ding vir my. As ek vir jou kyk, wil ek jou opvreeeeet en ek gaan nog eendag, ek wag vir jou!!! Hahahaha........... Jy moet vir my kom kuier, want my tande wag vir jou. Ek is lief vir jou, hoop jy geniet my briefie as jy eendag kan lees en sommer dan lekker lag, ek sien jou al. Lief vir jou Tannie Edna  |